1 Chronicles 25:20 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die dertiende vir Subael, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf;
Afrikaans (NLV) 2011 Die dertiende lot het op Subael geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953 die dertiende vir Súbael; sy seuns en sy broers, twaalf;
Afrikaans 1983 die dertiende op Subael,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die dertiende op Subael, sy seuns en sy broers – 12;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die dertiende op Subael en twaalf van sy seuns en familielede,