1 Chronicles 25:15 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die agtste vir Jesaja, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf;
Afrikaans (NLV) 2011 Die agtste lot het op Jesaja geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953 die agtste vir Jesaja; sy seuns en sy broers, twaalf;
Afrikaans 1983 die agste op Jesaja,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die agtste op Jesaja, sy seuns en sy broers – 12;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die agtste op Jesaja en twaalf van sy seuns en familielede,