1 Chronicles 25:12 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vyfde vir Netanja, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vyfde lot het op Netanja geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante. |
| Afrikaans 1933/1953 | die vyfde vir Netánja; sy seuns en sy broers, twaalf; |
| Afrikaans 1983 | die vyfde op Netanja, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die vyfde op Netanja, sy seuns en sy broers – 12; |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die vyfde op Netanja en twaalf van sy seuns en familielede, |