1 Chronicles 24:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die eerste lot het vir Jojarib uitgekom, die tweede vir Jedaja,
Afrikaans (NLV) 2011 Die eerste lot het op Jojarib geval. Die tweede het op Jedaja geval.
Afrikaans 1933/1953 En die eerste lot het uitgekom vir Jójarib, die tweede vir Jedája,
Afrikaans 1983 Die eerste lot het op Jojarib geval, die tweede op Jedaja,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die eerste lot het op Jojarib geval, die tweede op Jedaja,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe hulle lootjies getrek het, was Jojarib eerste, Jedaja was tweede,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die eerste lot het op Jojarib geval, die tweede lot het op Jedaja geval,