1 Chronicles 24:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook die seuns van Musi; Magli en Eder en Jerimot. Dit was die seuns van die Leviete volgens die huis van hulle vaders.
Afrikaans (NLV) 2011 Van die afstammelinge van Musi was Magli, Eder en Jerimot die leiers. Hierdie was almal die afstammelinge van Levi volgens hulle families.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Musi was Magli en Eder en Jérimot. Dit was die seuns van die Leviete volgens hulle families.
Afrikaans 1983 Die seuns van Musi was Magli, Eder en Jerimot. Dit is dan die Leviete volgens hulle families.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Musi was Magli, Eder en Jerimot. Dit was die nageslag van die Leviete volgens hulle families.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Magli, Eder en Jerimot was die hoofde van die Musi-familie. Dit was die Levi-families.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die seuns van Musi was Magli, Eder en Jerimot. Hierdie is die nageslag van Levi.