1 Chronicles 24:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat Kis betref: die seun van Kis was Jeragmeël.
Afrikaans (NLV) 2011 Van die afstammelinge van Kis was Jeragmeël die leier.
Afrikaans 1933/1953 Wat Kis betref, die seuns van Kis was Jerágmeël.
Afrikaans 1983 Jeragmeël was die familiehoof uit die nageslag van Kis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ook Kis, en die nageslag van Kis was Jeragmeël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jeragmeël was die hoof van die Kis-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jeragmeël uit die nageslag van Kis.