1 Chronicles 24:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van Magli het Eleasar gekom, wat geen seuns gehad het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Van die afstammelinge van Magli was Eleasar die leier, maar hy het nie seuns gehad nie.
Afrikaans 1933/1953 Van Magli: Eleásar; dié het geen seuns gehad nie.
Afrikaans 1983 Uit die nageslag van Magli was daar Eleasar, maar hy het nie seuns gehad nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir Magli was daar Eleasar, maar hy het nie seuns gehad nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Eleasar was die hoof van die Magli-familie, maar hy self het nie seuns gehad nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit Magli se nageslag was daar Eleasar, maar hy het nie seuns gehad nie.