1 Chronicles 24:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die seuns van Merári by Jaäsia; Beno en Soham en Zaccur en Ibri. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die afstammelinge van Merari was die leiers Soham, Sakkur en Ibri. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die seuns van Merári deur sy seun Jaäsía was Soham en Sakkur en Hibri. |
| Afrikaans 1983 | 'n seun van Merari, was Soham, Sakkur en Ibri familiehoofde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Merari deur sy seun Jaäsija was Soham, Sakkur en Ibri. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | was die hoof van die Merari-familie. Soham, Sakkur en Ibri was hoofde van die Jaäsija-familie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soham, Sakkur en Ibri was Merari se nakomelinge uit die nageslag van Jaäsija. |