1 Chronicles 24:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die broer van Miga was Jissía; van die seuns van Jissía; Sagaria. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | saam met Jissija, die broer van Miga. Van die afstammelinge van Jissija was Sagaria die leier. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die broer van Miga was Jissía; van die seuns van Jissía: Sagaría. |
| Afrikaans 1983 | Jissija was Miga se broer, en Sagaria was die familiehoof uit die nageslag van Jissija. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Miga se broer was Jissija, en die nageslag van Jissija was Sagaria. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | ook Jissija broer van Miga, en Sagaria van die Jissija-familie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sagaria uit die nageslag van Jissija, Miga se broer. |