1 Chronicles 24:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Hebron; Jeria die eerste, Amarja die tweede, Jahasiël die derde, Jekameam die vierde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die afstammelinge van Hebron was Jerija die leier, Amarja die tweede in bevel, Jagasiël die derde en Jekamam die vierde. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Hebron: Jería, die eerste; Amárja, die tweede; Jahásiël, die derde; Jekámeam, die vierde. |
| Afrikaans 1983 | Uit die nageslag van Hebron was daar vier: Jerija, Amarja, Jagasiël en Jekamam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Hebron was Jerija, Amarja die tweede, Jagasiël die derde en Jekamam die vierde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Jerija, Amarja, Jagasiël en Jekamam. Hulle vier was van die Hebron-familie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jerija, Amarja, Jagasiël en Jekamam, al vier uit die nageslag van Hebron, |