1 Chronicles 24:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die Jishariete; Selomot: van die seuns van Selomot; Jahath.
Afrikaans (NLV) 2011 Van die afstammelinge van Jissija was Selomit die leier. Van die afstammelinge van Selomit was Jagat die leier.
Afrikaans 1933/1953 Van die Jishariete: Selómot; van die seuns van Selómot: Jahat.
Afrikaans 1983 Selomit uit die nageslag van Jishar, en Jagat uit die nageslag van Selomit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat die groep van Jishar betref, was dit Selomit, en die nageslag van Selomit was Jagat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Selomit van die Jishar-familie, Jagat van die Selomit-familie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Selomit uit die nageslag van Jishar, Jagat uit die nageslag van Selomit,