1 Chronicles 24:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat Rehabja betref: van die seuns van Rehabja was die eerste Jissía. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die afstammelinge van Regabja was Jissija die leier. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat Rehábja betref, van die seuns van Rehábja: Jissía, die hoof. |
| Afrikaans 1983 | Jissija uit die nageslag van Regabja, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat Regabja betref, die nageslag van Regabja was Jissija, die hoof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jissija van die Regabja-familie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jissija uit die nageslag van Regabja, |