1 Chronicles 24:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die ander seuns van Levi was dit: van die seuns van Amram; Subael: van die seuns van Subael; Jehdeja.
Afrikaans (NLV) 2011 Hier is die ander familieleiers wat van Levi afgestam het: Van die afstammelinge van Amram was Subael die leier. Van die afstammelinge van Subael was Jegdeja die leier.
Afrikaans 1933/1953 Wat die orige seuns van Levi betref, van die seuns van Amram: Súbael; van die seuns van Súbael: Jégdeja.
Afrikaans 1983 Wat die oorblywende Leviete betref, hulle familiehoofde was die volgende: Subael uit die nageslag van Amram, Jegdeja uit die nageslag van Subael,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat die oorblywende Leviete betref: Die nageslag van Amram was Subael, en die nageslag van Subael was Jegdeja.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die familiehoofde van die ander Leviete was: Subael van die Amram-familie, Jegdeja van die Subael-familie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hier is ’n lys van die familiehoofde van die ander Leviete: Subael uit die nageslag van Amram, Jegdeja uit die nageslag van Subael,