1 Chronicles 24:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die drie en twintigste vir Delaja, die vier en twintigste vir Maásia.
Afrikaans (NLV) 2011 Die 23ste het op Delaja geval. Die 24ste het op Maäsja geval.
Afrikaans 1933/1953 die drie en twintigste vir Delája, die vier en twintigste vir Maäsja.
Afrikaans 1983 die drie en twintigste op Delaja en die vier en twintigste op Maäsja.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die drie-en-twintigste op Delaja, die vier-en-twintigste op Maäsja.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Delaja drie-en-twintigste en Maäsja was vier-en-twintigste.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die 23ste op Delaja, die 24ste op Maäsja.