1 Chronicles 24:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die afdelings van die seuns van Aäron; Nadab en Abihu, Eleasar en Itamar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is hoe Aäron se afstammelinge, die priesters, in groepe ingedeel was vir dienswerk. Die seuns van Aäron was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook die seuns van Aäron het hulle afdelings gehad. Die seuns van Aäron was Nadab en Abíhu, Eleásar en Itamar. |
| Afrikaans 1983 | Wat die Aäroniete betref, hulle afdelings moes dié van die seuns van Aäron gewees het: Nadab en Abihu, Eleasar en Itamar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Aäron het hulle eie afdelings gehad. Die seuns van Aäron was Nadab en Abihu, Eleasar en Itamar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die nageslag van Aäron moes vier familie-groepe gewees het, want Aäron se vier seuns was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die afstammelinge van Aäron, die priesters, is ook in groepe vir hulle diens ingedeel. Die seuns van Aäron was: Nadab en Abihu, Eleasar en Itamar. |