1 Chronicles 23:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Símeï; Selomit en Hasiël en Haran, drie. Dit was die familiehoofde van Laadan.
Afrikaans (NLV) 2011 Drie van die afstammelinge van Simi was Selomit, Gasiël en Haran. Hulle was die leiers van die familie van Ladan.
Afrikaans 1933/1953 die seuns van Símeï was: Selómit en Hasíël en Haran, drie; dit was die familiehoofde van Láedan.
Afrikaans 1983 Die seuns van Simi was Selomit, Gasiël en Haran, ook drie. Hulle was die familiehoofde van Ladan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Simi se seuns was Selomit, Gasiël en Haran – 3. Hulle was die familiehoofde van Ladan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Simi se drie seuns was Selomit, Gasiël en Haran.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Simi se seuns was ook drie: Selomit, Gasiël en Haran.