1 Chronicles 23:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die seuns van Laadan; die hoof was Jehiël en Setam en Joël, drie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Drie van die afstammelinge van Ladan was Jegiël, die familieleier, Setam en Joël. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die seuns van Láedan was: die hoof Jehíël en Setam en Joël, drie; |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van Ladan was Jegiël, die hoof, Setam en Joël, hulle drie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ladan se seuns was Jegiël, die hoof, Setam en Joël – 3. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ladan het drie seuns gehad, hulle was Jegiël, Setam en Joël. Jegiël was hulle hoof. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die seuns van Ladan was drie: Jegiël, die leier, Setam en Joël. |