1 Chronicles 23:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die Gersoniete was Laadan en Símeï.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Gersoniete se families is gedefinieer deur hulle afstamming van Ladan en Simi, seuns van Gerson.
Afrikaans 1933/1953 Van die Gersoniete: Láedan en Símeï.
Afrikaans 1983 Onder die Gersoniete is Ladan en Simi gereken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Onder die afdeling van Gerson was dit Ladan en Simi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ladan en Simi was van die Gerson-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit die nageslag van Gerson was daar Ladan en Simi.