1 Chronicles 23:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder was vier duisend poortwagters; en vier duisend het die HERE geprys met die instrumente wat ek gemaak het, het Dawid gesê, om daarmee te loof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | 4 000 moet as poortwagters werk en nog 4 000 moet die Here loof met die musiekinstrumente wat ek gemaak het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en vier duisend poortwagters en vier duisend lofsangers tot eer van die HERE met die instrumente wat ek, het Dawid gesê, gemaak het om lof te sing. |
| Afrikaans 1983 | vier duisend was poortwagte, en vier duisend moes sorg vir die lof van die Here op die instrumente wat daarvoor vervaardig is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vierduisend is poortwagte; en vierduisend moet die Here loof met instrumente wat ek gemaak het om Hom mee te loof.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 4 000 poortwagte, en 4 000 Leviete moes die Here prys met die musiek-instrumente wat hulle daarvoor gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | 4 000 was hekwagte en nog 4 000 moes sorg vir die lof van die Here op die musiekinstrumente wat Dawid daarvoor gemaak het. |