1 Chronicles 23:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarvan vier-en-twintigduisend moes die werk van die huis van die HERE voortsit; en sesduisend was beamptes en regters; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het Dawid gesê: “Van hulle moet 24 000 toesig hou oor die werk by die tempel van die Here. En 6 000 moet as amptenare en regters werk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Van hulle moet vier en twintig duisend toesig hou oor die werk in die huis van die HERE en ses duisend opsigters en regters wees; |
| Afrikaans 1983 | Van hulle moes vier en twintig duisend sorg dra vir die werksaamhede in die huis van die Here, en ses duisend die orde en regspraak behartig; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Van hierdie groep,” het Dawid gesê, “moet vier-en-twintigduisend toesig hou oor die werk aan die huis van die Here; sesduisend is opsieners en regters; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van daardie Leviete moes 24 000 die werk in die tempel doen, en 6 000 moes voormanne en regters wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van hulle moes 24 000 in die huis van die Here werk en 6 000 die orde en regspraak behartig; |