1 Chronicles 23:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En om elke môre te staan om die HERE te loof en te loof, en so ook in die aand; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En elke môre en aand het hulle voor die Here gestaan om Hom te loof en te prys. |
| Afrikaans 1933/1953 | en om môre vir môre te staan om die HERE te loof en te prys, en net so saans; |
| Afrikaans 1983 | Hulle moes ook elke môre hulle plek inneem vir die dank en lof aan die Here, en so ook saans. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en om elke oggend gereed te staan om die Here te dank en te loof, sowel as in die aand; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Leviete moes elke oggend gereed wees om vir die Here dankie te sê en Hom te prys. Hulle moes dit ook elke aand doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle moes ook elke oggend en aand reg staan om vir die Here dank en lof te bring |