1 Chronicles 23:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Israel van Berséba af tot by Dan en hulle getal volgens hulle stempunte, man vir man, was agt en dertig duisend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die Leviete wat 30 jaar en ouer was, is getel, en hulle was 38 000 in totaal. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Leviete is getel, van dertig jaar oud en daarbo, en hulle getal was, hoof vir hoof, agt en dertig duisend man. |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle getel is, was die Leviete, die mans van dertig jaar en ouer, altesaam ag en dertig duisend. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Leviete van dertig jaar en ouer is getel. Hulle getal – dit is van die manne wat kop vir kop getel is – was agt-en-dertigduisend. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die Leviete getel, die mans wat 30 jaar en ouer was. Daar was 38 000 Leviete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Leviete van 30 en ouer is getel: ’n totaal van 38 000. |