1 Chronicles 23:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ook aan die Leviete; hulle mag die tabernakel en enige gereedskap nie meer dra vir die diens daarvan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Nou hoef die Leviete nie meer die tabernakel en al sy voorwerpe van plek tot plek te dra nie.”
Afrikaans 1933/1953 so hoef die Leviete dan ook nie meer die tabernakel en al sy voorwerpe vir sy diens te dra nie.
Afrikaans 1983 Die Leviete hoef nie meer die tabernakel met al die toebehore vir sy diens te vervoer nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en ook wat die Leviete betref: “Die tabernakel en al die toebehore vir sy diens moet nie meer gedra word nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet die Leviete nie meer die tempel-tent en al die gereedskap vir die werk daarin dra nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou hoef die Leviete nie meer die tent van die Here met al sy toebehore van plek tot plek te dra nie.”