1 Chronicles 23:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Dawid het gesê: Die HERE, die God van Israel, het rus gegee aan sy volk, dat hulle vir ewig in Jerusalem kan woon.
Afrikaans (NLV) 2011 Want Dawid het gesê: “Die Here, die God van Israel, het ons vrede gegee, en Hy sal vir altyd in Jerusalem woon.
Afrikaans 1933/1953 Want Dawid het gesê: Die HERE, die God van Israel, het aan sy volk rus gegee, en Hy woon in Jerusalem tot in ewigheid;
Afrikaans 1983 Dit het so gekom omdat Dawid gesê het: “Die Here die God van Israel het sy volk rus geskenk en Hy wil vir altyd in Jerusalem woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het immers gesê: “Die Here, die God van Israel, het vir sy volk rus gegee, en Hy vertoef vir altyd in Jerusalem;”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moes dit doen omdat Dawid gesê het: “Die Here, die God van Israel, het sy volk laat rus en Hy wil altyd in Jerusalem woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) want Dawid het gesê: “Die Here, die God van Israel, het vir sy volk rus gegee en Hy wil vir altyd in Jerusalem bly.