1 Chronicles 23:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die seuns van Ussiël; Miga die eerste, en Jesia die tweede.
Afrikaans (NLV) 2011 Die afstammelinge van Ussiël was Miga, die familieleier, en Jissija, die tweede.
Afrikaans 1933/1953 die seuns van Ussiël: Miga, die hoof, en Jissía, die tweede;
Afrikaans 1983 Van die nageslag van Ussiël was Miga die hoof en Jissija die tweede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van Ussiël se seuns was Miga die familiehoof en Jissija die tweede.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Miga was die hoof van die Ussiël-familie en Jissija was die onder-hoof.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Miga was die leier van Ussiël se nageslag en Jissija was die tweede.