1 Chronicles 23:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het al die vorste van Israel saam met die priesters en die Leviete versamel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het al die leiers van Israel bymekaargeroep, saam met die priesters en Leviete, vir die kroningseremonie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het al die vorste van Israel en die priesters en die Leviete bymekaar laat kom. |
| Afrikaans 1983 | Hy het ook al die ampsdraers van Israel, die priesters en die Leviete laat bymekaarkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het al die leiers van Israel, die priesters en die Leviete byeengebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het al die amptenare van Israel, en die priesters en Leviete laat bymekaarkom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe roep hy al die leiers van Israel, saam met die priesters en die Leviete, bymekaar. |