1 Chronicles 23:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die seuns van Hebron; Jeria die eerste, Amarja die tweede, Jahasiël die derde en Jekameam die vierde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die afstammelinge van Hebron was Jeria, die familieleier, Amarja, die tweede, Jagasiël, die derde, en Jekamam, die vierde. |
| Afrikaans 1933/1953 | die seuns van Hebron: Jería, die hoof, Amárja, die tweede, Jahásiël, die derde, en Jekámeam, die vierde; |
| Afrikaans 1983 | Van die nageslag van Hebron was Jerija die hoof, Amarja die tweede, Jagasiël die derde en Jekamam die vierde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van Hebron se seuns was Jerija die familiehoof, Amarja die tweede, Jagasiël die derde, en Jekamam die vierde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jerija was die hoof van die Hebron-familie. Amarja was die tweede seun, Jagasiël was die derde en Jekamam was die vierde seun. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jerija was die leier van Hebron se nageslag, Amarja was die tweede, Jagasiël die derde en Jekamam die vierde. |