1 Chronicles 23:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die seuns van Jishar; Shelomit die hoofman. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die afstammelinge van Jishar het Selomit, die familieleier, ingesluit. |
| Afrikaans 1933/1953 | die seuns van Jishar: Selómit, die hoof; |
| Afrikaans 1983 | Van die nageslag van Jishar was Selomit die hoof. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van Jishar se nageslag was Selomit die familiehoof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Selomit was die hoof van die Jishar-familie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selomit was die leier van Jishar se nageslag. |