1 Chronicles 23:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Eliëser was: Rehábja, die owerste. En Eliëser het geen ander seuns gehad nie; maar die seuns van Rehábja was baie baie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eliëser het net een seun gehad, Regabja, wat die familieleier was. Regabja het baie afstammelinge gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Eliëser was Rehábja, die hoof; en Eliëser het nie ander seuns gehad nie, maar die seuns van Rehábja het buitengewoon vermeerder; |
| Afrikaans 1983 | Van die nageslag van Eliëser was sy seun Regabja die hoof. Eliëser self het nie ander seuns gehad nie, maar Regabja het besonder baie gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van Eliëser se nageslag was Regabja die familiehoof. Eliëser het nie ander seuns gehad nie, maar die seuns van Regabja was besonder talryk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Regabja was die hoof van die Eliëser-familie. Eliëser het nie ander seuns gehad nie, maar Regabja het baie seuns gehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Regabja, Eliëser se enigste seun, was die leier van die nageslag van Eliëser. Alhoewel Eliëser self nie ander seuns gehad het nie, het Regabja baie gehad. |