1 Chronicles 23:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die seuns van Gersom was Sebuel die hoof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die afstammelinge van Gersom het Subael, die familieleier, ingesluit. |
| Afrikaans 1933/1953 | die seuns van Gersom: Sébuel, die hoof. |
| Afrikaans 1983 | Van die nageslag van Gersom was Subael die hoof. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van Gersom se nageslag was Sebuel die familiehoof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sebuel was die hoof van die Gersom-familie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Subael was die leier van die nageslag van Gersom. |