1 Chronicles 23:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En oor Moses, die man van God, is sy seuns genoem uit die stam van Levi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat Moses, die man van God betref, sy seuns is ingesluit by die stam van Levi. |
| Afrikaans 1933/1953 | En wat Moses, die man van God, betref, sy seuns is by die stam van Levi gereken. |
| Afrikaans 1983 | Wat Moses betref, die man van God, sy nageslag is by die stam Levi gereken. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Moses, die man van God, se nageslag is by die stam van Levi gereken. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses was die man van God. Moses en sy nageslag was van die Levi-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses, die man van God, se nageslag is as deel van die stam Levi gereken. |