1 Chronicles 23:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Kehat; Amram, Jishar, Hebron en Ussiël, vier.
Afrikaans (NLV) 2011 Die afstammelinge van Kehat het Amram, Jishar, Hebron en Ussiël ingesluit.
Afrikaans 1933/1953 Die seuns van Kehat was: Amram, Jishar, Hebron en Ussiël, vier.
Afrikaans 1983 Die seuns van Kehat was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël, hulle vier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kehat se seuns was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël – vier.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kehat het vier seuns gehad, hulle was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kehat se vier seuns was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.