1 Chronicles 23:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Símeï was: Jahat, Sina en Jeus en Bería. Hierdie vier was die seuns van Símeï.
Afrikaans (NLV) 2011 Vier ander afstammelinge van Simi was Jagat, Sisa, Jeüs en Beria.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Símeï was: Jahat, Sina en Jehus en Bería; dit was die vier seuns van Símeï.
Afrikaans 1983 Die seuns van Simi was Jagat, Sisa, Jeüs en Beria. Dit was die vier seuns van Simi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Simi se seuns was Jagat, Sisa, Jeüs, en Beria. Dit was die seuns van Simi – 4.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Simi het later nog vier seuns gehad, hulle was Jagat, Sina, Jeüs en Beria.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ander seuns van Simi se name was Jagat, Sisa, Jeüs en Beria.