1 Chronicles 23:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Dawid dan oud en vol dae was, het hy sy seun Salomo koning oor Israel gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Dawid al ’n ou man was, by die einde van sy lewe, het hy sy seun Salomo as koning oor Israel aangestel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Dawid oud en afgeleef was, het hy sy seun Salomo koning oor Israel gemaak. |
| Afrikaans 1983 | Toe Dawid oud word en sy einde begin nader, het hy sy seun Salomo koning oor Israel gemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Dawid oud was, ná 'n vol lewe, het hy sy seun Salomo koning gemaak oor Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het oud geword, en toe sy lewe amper verby was, het hy sy seun Salomo koning gemaak oor Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Dawid oud was, het hy sy seun Salomo as koning van Israel aangewys. |