1 Chronicles 22:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Dawid vir Salomo: My seun, dit was in my gedagtes om 'n huis vir die Naam van die HERE my God te bou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek wou ’n tempel tot eer van die Here my God bou,” het Dawid vir hom gesê. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het aan Salomo gesê: My seun, ek self het my voorgeneem om 'n huis te bou vir die Naam van die HERE my God. |
| Afrikaans 1983 | Hy het vir Salomo gesê: “My seun, ek was van gedagte om 'n huis vir die Naam van die Here my God te bou, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het vir Salomo gesê: “My seun, ek het my voorgeneem om vir die Naam van die Here my God 'n huis te bou; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het vir sy seun Salomo gesê: “Ek wou 'n tempel bou vir my God die Here, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het vir Salomo gesê: “My seun, ek was vas van plan om ’n huis ter ere van die Naam van die Here, die God van Israel, te bou. |