1 Chronicles 22:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hy sy seun Salomo geroep en hom bevel gegee om vir die HERE, die God van Israel, 'n huis te bou.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Dawid sy seun Salomo laat haal en vir hom verduidelik dat hy ’n tempel vir die Here, die God van Israel, moes bou.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het hy sy seun Salomo geroep en hom bevel gegee om 'n huis vir die HERE, die God van Israel, te bou.
Afrikaans 1983 Daarna het hy sy seun Salomo geroep en hom voorskrifte gegee oor die bou van 'n huis vir die Here die God van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het sy seun Salomo ontbied en hom beveel om 'n huis vir die Here, die God van Israel, te bou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het sy seun Salomo geroep en vir hom gesê hoe hy die tempel van die Here, die God van Israel, moet bou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het hy sy seun Salomo geroep en hom opdrag gegee om ’n huis vir die Here, die God van Israel, te bou.