1 Chronicles 22:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook sederbome in menigte, want die Sidoniërs en die van Tirus het baie sederhout vir Dawid gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarby het hy ontelbaar baie sederblokke verskaf, want die mense van Sidon en Tirus het vir Dawid groot hoeveelhede sederhout gebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | verder sederblokke, ontelbaar; want die Sidoniërs en die Tiriërs het vir Dawid sederblokke in menigte gebring. |
| Afrikaans 1983 | Daar was soveel sederhout dat dit nie gemeet kon word nie, want die Sidoniërs en Tiriërs het sederhout in oorvloed aan Dawid gelewer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ook sederhout wat nie bereken kon word nie. Die mense van Sidon en Tirus het immers 'n groot hoeveelheid sederhout aan Dawid gelewer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was ook baie sederhout, dit was te veel om te tel, want die mense van die stede Sidon en Tirus het baie sederhout vir Dawid gebring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | saam met hope sederstompe, want die mense van Sidon en Tirus het baie sederhout vir hom gebring. |