1 Chronicles 22:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het yster in menigte berei vir die spykers vir die deure van die poorte en vir die verbindings; en koper in oorvloed sonder gewig;
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het ook groot hoeveelhede yster verskaf vir die spykers wat nodig sou wees vir die poortdeure en vir kramme, en koper wat soveel was dat dit nie geweeg kon word nie.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het yster in groot hoeveelheid byeengebring as spykers vir die poortdeure en as kramme, en koper in menigte, onweegbaar;
Afrikaans 1983 Hy het 'n massa yster vir die spykers van die poortdeure en vir kramme gereed gemaak, en ook 'n massa brons, te veel om te weeg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Groot hoeveelhede yster vir die spykers van die poortdeure en vir die balkpenne, is deur Dawid voorsien, en soveel brons dat dit nie geweeg kon word nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het baie yster laat gereedmaak vir penne en skarniere vir die deure en die poorte. Die koper was so baie dat hulle dit nie kon weeg nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het yster beskikbaar gestel vir spykers vir die poortdeure en vir klampe. Hy het ook meer brons bymekaargebring as wat die mense kon weeg