1 Chronicles 22:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dawid het ook al die vorste van Israel bevel gegee om sy seun Salomo te help en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het al die leiers in Israel beveel om sy seun Salomo by te staan.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het al die vorste van Israel bevel gegee om sy seun Salomo te help, en gesê:
Afrikaans 1983 Dawid het ook al die gesaghebbers van Israel beveel om sy seun Salomo te help:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het al die leiers van Israel soos volg opdrag gegee om sy seun Salomo te help:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het vir al die amptenare van Israel gesê hulle moet sy seun Salomo help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het vir al die leiers in Israel opdrag gegee om vir Salomo te help.