1 Chronicles 22:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die goud, die silwer en die koper en die yster is daar geen getal nie. Staan dan op en doen, en die HERE sal met jou wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle is vaardige goudsmede, silwersmede en bewerkers van koper en die yster. Begin nou met die werk, en mag die Here met jou wees!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat die goud, die silwer en die koper en die yster betref, dit is ontelbaar. Maak jou klaar en gaan aan die werk, en mag die HERE met jou wees! |
| Afrikaans 1983 | Daar is goud, silwer, brons en yster in onberekenbare hoeveelhede. Pak nou die werk aan, en mag die Here by jou wees.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | in verband met goud, silwer, brons en yster – 'n onberekenbare hoeveelheid. Maak gereed en doen die werk; en mag die Here met jou wees!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is so baie goud en silwer en brons en yster dat 'n mens dit nie kan tel nie. Jy moet nou begin en jy moet die werk laat doen. Ek bid dat die Here by jou sal wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | vir die baie goud, silwer, brons en yster wat bewerk moet word. Spring dus aan die werk! Mag die Here by jou wees.” |