1 Chronicles 22:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder is daar werksmense by jou in menigte, klipkappers en werkers van klip en hout, en allerhande listige manne vir elke soort werk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy het baie vaardige klipkappers, ambagsmanne in klip en hout, en kunstenaars van elke soort. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder is daar by jou werksmense in menigte: klipkappers en ambagsmanne in klip en hout, en allerhande kunstenaars in allerhande werk. |
| Afrikaans 1983 | Daar is bowendien 'n menigte arbeiders tot jou beskikking: klipkappers, vakmanne in klip en hout, en allerlei ander vakmanne, bedrewe in enige tegniek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | By jou is daar baie werksmense: klipkappers, vakmanne in klip- en houtwerk. Daar is manne wat oor alle vaardigheid in enige soort werk beskik |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is ook baie werkers wat jy kan gebruik: mense wat klippe kan regkap, ambagsmanne wat met klip en hout kan werk, en mense wat vaardig is om enige werk te doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is genoeg vakmanne om die werk te doen: spesialisklipkappers, -skrynwerkers en -steenwerkers, verskeie kunstenaars om te gebruik |