1 Chronicles 21:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Levi en Benjamin het hy nie onder hulle gereken nie, want die woord van die koning was vir Joab 'n gruwel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Joab het nie die stamme van Levi en Benjamin getel nie omdat die opdrag van die koning vir hom afskuwelik was. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Levi en Benjamin het hy nie onder hulle getel nie, want die woord van die koning was vir Joab 'n gruwel. |
| Afrikaans 1983 | Die Leviete en die Benjaminiete het hy nie bygereken nie, want die bevel van die koning het vir Joab 'n gruwel gebly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van Levi en Benjamin het hy nie 'n opname gemaak saam met hulle nie, want die koning se opdrag het by Joab weersin gewek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Joab het nie die manne van die Levi-stam en die Benjamin-stam saam met die ander manne getel nie, want hy het dit gehaat om te doen wat die koning gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die opdrag van Dawid was egter vir Joab so afstootlik dat hy nie die Benjaminiete en die Leviete bygetel het nie. |