1 Chronicles 21:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die tabernakel van die HERE wat Moses in die woestyn gemaak het, en die brandofferaltaar, was in dié tyd op die hoogte van Gíbeon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In daardie stadium was die tabernakel van die Here en die altaar wat Moses in die woestyn gemaak het, op die hoogte in Gibeon. |
| Afrikaans 1933/1953 | want die tabernakel van die HERE wat Moses in die woestyn gemaak het, en die brandofferaltaar was in dié tyd op die hoogte in Gíbeon. |
| Afrikaans 1983 | Die tabernakel van die Here wat Moses in die woestyn gemaak het en die brandofferaltaar was toe op die hoogte in Gibeon, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die •tabernakel van die Here wat Moses in die woestyn gemaak het en die brandofferaltaar was in dié tyd op die •offerhoogte by Gibeon, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die tempel-tent van die Here wat Moses in die woestyn laat maak het en die brandoffer-altaar was in daardie tyd nog op die offer-plek by die stad Gibeon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op daardie stadium het die tabernakel van die Here, dit is die tent en die altaar wat Moses in die woestyn vir die Here gemaak het, nog op die hoogte by Gibeon gestaan. |