1 Chronicles 21:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In dié tyd toe Dawid sien dat die HERE hom geantwoord het op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, het hy daar geoffer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het op daardie tydstip gesien dat die Here sy gebed geantwoord het. Daarom het hy aangehou om offers op die dorsvloer van Arauna, die Jebusiet, te offer. |
| Afrikaans 1933/1953 | In dié tyd, toe Dawid sien dat die HERE hom geantwoord het op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, het hy daar geoffer; |
| Afrikaans 1983 | Toe Dawid destyds gemerk het die Here antwoord hom daar op die dorsvloer van Arauna die Jebusiet, het hy daar bly offer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In daardie tyd, toe Dawid sien dat die Here hom antwoord op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, het hy daar geoffer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Dawid sien dat die Here hom geantwoord het by die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, het Dawid daar ge-offer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Dawid sien dat die Here sy gebede verhoor het, het hy offers op die dorsvloer gebring. |