1 Chronicles 21:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het die engel beveel; en hy het sy swaard weer in sy skede gesteek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het die Here met die engel gepraat, en hy het sy swaard in die skede teruggesteek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het die engel beveel om sy swaard weer in die skede te steek. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die Here met die engel gepraat en hy het sy swaard in die skede teruggesit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het die engel opdrag gegee, en hy het sy swaard weer in sy skede teruggesit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het met die engel gepraat, en die engel het sy swaard teruggesit in sy leersak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het die Here met die engel gepraat en hy het sy swaard gebêre. |