1 Chronicles 21:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid het daar 'n altaar vir die HERE gebou en brandoffers en dankoffers gebring en die HERE aangeroep; en hy het hom uit die hemel met vuur op die brandofferaltaar geantwoord. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het daar ’n altaar vir die Here gebou en brandoffers en dankoffers geoffer. Terwyl Dawid gebid het, het die Here hom geantwoord met vuur uit die hemel wat sy offers op die altaar verbrand het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het daar vir die HERE 'n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring. Onderwyl hy die HERE aanroep, het Hy hom met vuur uit die hemel op die brandofferaltaar geantwoord. |
| Afrikaans 1983 | en daar 'n altaar vir die Here gebou. Hy het brandoffers en maaltydoffers gebring en die Here aangeroep. Die Here het hom geantwoord deur vuur uit die hemel op die brandofferaltaar af te stuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het Dawid daar 'n altaar vir die Here gebou, en brandoffers en •maaltydoffers gebring. Hy het die Here aangeroep, en die Here het hom geantwoord met vuur uit die hemel op die brandofferaltaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het daar 'n altaar vir die Here gebou en hy het brand-offers en ete-offers gebring. Hy het tot die Here gebid, en die Here het hom geantwoord. Die Here het uit die hemel vuur gestuur op die brandoffer-altaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en ’n altaar vir die Here op die dorsvloer gebou. Hy het brandoffers en vredesoffers vir die Here gebring. Toe Dawid tot die Here bid, het die Here met vuur uit die hemel geantwoord wat die offer op die altaar verbrand het. |