1 Chronicles 21:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dawid het toe aan Ornan vir die plek ses honderd sikkels goud in gewig gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het Arauna toe byna sewe kilogram goud betaal vir die dorsvloer.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het vir die plek ses honderd sikkels goud in gewig aan Ornan gegee.
Afrikaans 1983 Dawid het aan Arauna byna sewe kilogram goud vir die plek betaal
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het Ornan seshonderd sikkel goud gegee vir die plek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het toe vir Ornan 600 sikkels goud betaal vir die plek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die grond toe vir omtrent sewe kilogram goud van Ornan gekoop