1 Chronicles 21:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het opgetrek volgens die woord van Gad wat hy in die Naam van die HERE gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het gedoen wat die Here hom deur Gad beveel het.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het opgegaan volgens die woord van Gad wat hy in die Naam van die HERE gespreek het.
Afrikaans 1983 Dawid het toe gegaan soos Gad hom in die Naam van die Here beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het toe, op grond van die woord van Gad wat hy in die Naam van die Here gespreek het, opgegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het gegaan om te doen wat die Here vir Gad gesê het om vir hom te sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het dit dadelik gedoen.