1 Chronicles 21:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die HERE pes oor Israel gestuur, en daar het van Israel sewentig duisend man geval.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het ’n plaag oor Israel gestuur, en 70 000 mense van Israel is dood as gevolg daarvan.
Afrikaans 1933/1953 En die HERE het 'n pes onder Israel beskik, en van Israel het daar sewentig duisend man geval.
Afrikaans 1983 Daarna het die Here 'n pes onder Israel laat uitbreek, en daar is sewentig duisend Israeliete dood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het toe 'n pessiekte in Israel beskik, en sewentigduisend man uit Israel het geval.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het pes laat kom in die land Israel, en daar het 70 000 Israeliete gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het toe ’n siekte-epidemie in Israel laat uitbreek wat die lewe van 70 000 mense geëis het.