1 Chronicles 21:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe kom Gad na Dawid en sê vir hom: So spreek die HERE: Kies jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gad het by Dawid gekom en vir hom gesê: “Hierdie is die keuses wat die Here u gegee het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe kom Gad by Dawid en sê vir hom: So spreek die HERE: Kies vir jou |
| Afrikaans 1983 | Gad het toe na Dawid toe gegaan en vir hom gesê: “So sê die Here: Kies |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Gad by Dawid kom, het hy vir hom gesê: “So sê die Here: ‘Kies vir jou: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gad het na Dawid toe gegaan en hy het vir Dawid gesê: “Die Here sê jy moet sê wat moet gebeur: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gad is toe na Dawid toe en het vir hom gesê: |